Ma
Ma’s
Piesang
Piesangs
Oupa
Oupas
Foto
Foto’s
Kompetisie
Kompetisies
Biblioteek
Biblioteke
Tonnel
Tonnels
Toneel
Tonele
Bad
Baddens
Pad
Paaie
Stad
Stede
Storm
Storme
Strandbal
Strandballe
Aap
Ape
Ballon
Ballone
Kombers
Komberse
Hemp
Hempe
Stroom
Strome
Ete
Etes
Rok
Rompe
Maan
Mane
Kierie
Kieries
Oomblik
Oomblikke
Peer
Pere