Balans
Dieselfde gewig
Groot lig
Klein swaar
Kontras
Verskille Donker en lig Volle reeks toon Dramaties Kies arsering pas
Klem/ Fokuspunt
Middelpunt van belangstelling
Sentraliteit- naby middel
Wyslyne- lyne wat oog lei
Ooglyne- volg oe van mense
Proporsie
Verhouding van een ding tot ander
Vervorm vir effek
Ritme/ patroon
Reelmatige herhaling van merke, vorms en kleure
Patrone en kwashalte illusie van beweging
Eenheid/ harmonie
Herhaling en kleure
Verskeidenheid
Interessant
Chaos, ongemak
Netjiese rye- saambind