Noem die 5 aspekte onder die opsomming van Gabriël:
Gabriel: Wie en Hoe?
Hy verskyn noot op die verhoog nie Ons weet van hom. Hoe? - mandjie en slopemmer - nies hoorbaar - Gee angswekkende Gille
Gabriel: Rede vir afwesigheid
Hy is al 7 jaar op die solder nadat hy die familieplaas in die Depressie verloor het
Gabriel: Eienskappe
Praat niks:
Gabriel: Wat die vroue van hom sê:
Gabriel: Aangaande sy naam:
Gabriel (die aartsengel), sluit aan by Miem se vertroue dat hy hulle in nood sal help.