Wie is die twee hoofkarakters in die drama?
Sam, Jake
Wat verkoop hulle?
T-hemde
Waar speel die drama af?
by ‘n vlooimark
Wat doen Jake alles verkeerd by die werk?
(a) Hy kom laat by die werk aan.
(b) Hy vat geld uit die geldkissie om vir hulle te gaan kos en koeldrank koop.
(c) Hy vat een van Gator se T-hemde vir homself.
Hoekom kyk Sam dié dag so baie op sy selfoon?
omdat hy verjaar en hoop dat sy pa hom op dié spesiale dag sal bel.
Hoe voel Sam oor Jake en Linda wat agter sy rug met ‘n verhouding
begin het?
baie hartseer, baie teleurgesteld, geskok
Sam hou van…
Linda
Jake hou van…
Ingrid