admireer
bewonder
apologie
verskoning
applikasie
aansoek
appresieer
waardeer
arrangeer
rangskik
aroma
geur
arriveer
aankom
attensie
aandag
dekorasie
versiering
demokrasie
volksregering
destinasie
bestemming
destruksie
verwoesting
direksie
rigting
edukasie
opvoeding
ekwater
ewenaar
eleksie
verkiesing
essensieel
noodsaaklik
finansieel
geldelik
fotograaf
afnemer
garage
motorhuis
historiese
geskiedkundige
katastrofe
ramp
kolleksie
versameling
komedie
blyspel