G5 Afrikaans > Sinonieme > Flashcards
wat is ‘n sinoniem?
woorde me dieselfde betekenis(words with the SAME MEANING)
gee ‘n synoniem vir mooi
pragtig
gee ‘n synoniem vir vies (angry)
kwaad
gee ‘n synoniem vir heerlik (nice)
lekker
gee ‘n synoniem vir gereeld (often)
dikwels