Wat is n hoofletter?
Capital letter
Name
Die eerste woord in n sin word altyd met n hoofletter
As die sin met ‘n begin, skirts jy dit so :
‘n Piesang is baie lekker.
Wat is n kappie?
A kappie is on top of long vowel sounds
Wat is n deelteken?
n deelteken Divides two syllables -droë -hoë -geëet
Wat is n koppelteken ?
Connects two parts of a word
Wat is n afkappingsteken?
Apostrophe