Weerstand
n Materiaal se weerstand teen die vloei van stroom
Potensiaalverskil
Die werk gedoen per eenheid poitiewe lading
Stroomsterkte
Die tempo van die vloei van lading
OHM se wet
Die stroomsterkte deur n geleier is direk eweredig aan die potensiaalverskil oor die geleier by konstante temperatuur
EMK
Die totale energie verskaf per coulomb lading deur sel