Watse 2 hoofgroepe is daar van strukture
Natuurlik en menslik
Wat is n struktuur?
Dis n deel wat sy eie vorm kan hou en sekere kragte kan weerstaan
Wat is n raamstruktuur
‘n Struktuur wat uit n klop dele bestaan
Wat is n soliede struktuur
Is n struktuur wat uit een soliede deel bestaan met geen holtes aan die binnekant ni
Wat is n dopstruktuur
Dit het n harde binnekant en is hol aan die binnekant
Word gewoonlik gebruik om goed te beskerm