Ewe Getalle
Eindig met 2; 4; 6; 8; 0
Onewe Getalle
Eindig met 1; 3; 5; 7; 9
Priemgetalle
Het net 2 faktore bv: 2, 3, 5, 7, 11
Saamgestelde Getalle
Het meer as 2 faktore bv. 4, 6, 8, 9,10
Faktore van 12
1; 12; 2; 6; 4; 3
Veelvoude van 12?
12; 24; 36; 48; 60 …..
Deelbaar deur 2:
Eindig op 2, 4, 6, 8, 0
Deelbaar deur 3
Som van die syfers is deelbaar deur 3
Deelbaar deur 5
Eindig op 5 of 0
Deelbaar deur 10
Eindig op 0
Bepaal die Priemfaktore
Leertjie metode
Priemgetalle tot by 20
2,3,5,7,11,13,17,19