hooftelwoord vir 10
tien
hooftelwoord vir 14
veertien
hooftelwoord vir 80
tagtig
hooftelwoord vir 8
agt
hooftelwoord vir 100
honderd
rangtelwoord vie 8
agste
rangtelwoord vie 4
vierde
rangtelwoord vie 20
twintigste
rangtelwoord vie 11
elfde
rangtelwoord vie 90
negentigste
wanneer kan die woord ‘paar’ gebruik word?
wanneer paar ‘n onbepaalde telwoord is.
dit sal my twee uur / tweeure / twee ure neem.
twee uur
wat is 23:15 in woorde?
kwart oor elf nm
wat is 06:00 in woorde?
sesuur vm
wat is nm in woorde?
na middag
wat is vm in woorde?
voor middag
wanneer sal die meervoud vir die telwoord gebruik word?
wanneer geen getal vood die woord staand nie.
g in woorde.
gram
kg in woorde.
kilogram
cm in woorde.
sentimeter