Woorde wat eingid op ‘n f, g, k, p of s: sif
siffie
lag
laggie
hok
hokkie
pop
poppie
kas
kassie
Woorde wat eingid op ‘n f, g, k, p of s met ‘n lang klank: graaf
grafie
oog
ogie
kraak
krakie
streep
strepie
Alle woorde wat eindig op ‘n d of ‘n t: hond
hondjie
bad
badjie
potlood
potloodjie
mat
matjie
present
presentjie
Woorde wat eindig met ‘n m: boom
boompie
arm
armpie
skelm
skelmpie
kostuum
kostuumpie
tjie: kraai
kraaitjie
trui
truitjie
leeu
leeutjie
straal
straaltjie
traan
traantjie