Working conditions
Werksomstandighede
Nurse
Verpleegster
Conditions
Toestande
Happy
Gelukkig
Fears
Vrese
Before
Voorheen
Prior to
Voordat
Visit
Besoek
Describe
Beskryf
Speckle
Spikkel
Experience
Ervaar/ondervind
Chest pain
Borspyn
Where exactly
Waar presies
Relieve
Verlig
Since
Serdert
Weight
Gewig
Loose
Los
How long does the pain last
Hoe lank duur die pyn
Do you take anything for the pain
Wat neem u vir die pyn.
Cough up
Uithoes/ophoes
Do you experience night sweats
Ervaar u nagsweet?
Is your bedding soaked
Is u beddegoed natgesweet
Suddenly
Skielik
Do you take any medication
Eem u enige medikasie