Verlede
Verlede tyd
Gelede
Verlede tyd
Gister
Verlede tyd
Vorige
Verlede tyd
Vroeër
Verlede tyd
Afgelope
Verlede tyd
Tans
Teenwoordig tyd
Huidiglik
Teenwoordig tyd
Volgende
Toekomende tyd
Ek sien die leeu hardloop
Ek het die leeu sien hardloop
DAWN
Dan, As, Wanneer, Nou – Toe