Ek sluit die kamer se deur oop.
Eergister het ek die kamer se deur oopgesluit
Oormorê sal ek die kamer se deur oopsluit
Ek gebruik elke dag my iPod
Verlede week het ek elke dag my iPod gebruik
Volgende week sal ek elke dag my iPod gebruik
Die meisie omhels die seun
Las jaar het die meisie die seun omhels
Volgende jaar sal die meisie die seun omhels
Die seun glimlag vid die rooikop meisie
Destyds het die seun vir die rooikop meisie geglimlag
Oor ‘n rukkie sal die seun vir die rooikop meisie glimlag
Die hond loop en blaf
‘n rukkie terug het die hond geloop en blaf
Oor ‘n rukkie sal die hond loop en blaf
Ek sien die voël op die gras sit
In 2012 het ek die voël op die gras sien sit
In 2016 sal ek die voël op die gras sien sit
Ek wil elke Sondag by die dam gaan stop
Verlede jaar wou ek elke Sondag by die dam gaan stop.
Volgende jaar sal ek elke Sondag by die dam wil gaan stop
Die meisie probeer hard, jaar die seun terg haar.
Gisteraand het die meisie hard geprobeer, maar die seun het haar geterg
Vanaand sal die meisie hard probeer, maar die seun sal haar terg
Die seun speel krieket op die veld
Gister het die seun krieket op die veld gespeel
Morê sal die seun krieket op die veld speel