Onwaar, Sanri is huis toe om saam met ‘n outjie te gaan fliek.
2.2 Crystal ken al die visse in die akwarium se name
Onwaar, “Nee, nie almal nie. Maar ek ken die meeste
2.3 Kevin eet waarskynlik graag tamatiegeur skyfie
Onwaar, “Kevin eet sout en asyn tjips.”
2.4 Kevin hou nie van sjokolade nie
Waar, “Ek hou nie van tjoklits nie, sê Kevin.
. Wie het vir Kevin gebel terwyl hy en Crystal gesit en gesels het?
Kevin se pa het hom gebel
Waarom het sy pa hom gekontak?
Sy pa wil weer geld hê
Wie sluit toe by Crystal en Kevin aan?
Bianca
Wat wou sy gedoen het?
Bianca wou vir Kevin ‘n PS – Jy’s ‘n ster sjokolade gee omdat hy amazing was met daai vis
Wat het sy toe gedoen?
Sy het die sjokolade teen Kevin se bors neer gesmyt en weg gemarsjeer. Sy was kwaad
Wat wil Kevin vir Bianca koop? Gee TWEE feite
Wat het op die P.S. gestaan wat Bianca vir Kevin gekoop het?
“Jy’s ‘n ster!
Hoekom het Bianca daardie oggend vir Crystal se pa gebel?
Haar sleutel vir die snoepie is weg
Wat stel oom Jules voor moet hulle dadelik doen?
Oom Jules stel voor dat hulle dadelik die polisie moet be
Wat wens die een Crystal moet met Kevin gebeur?
Crystal hoop dat hulle hom hierdie keer na ‘n verbeteringskool toe sal stuur
Wat wens die ander Crystal moet met Kevin gebeur?
Sy wens haar pa kan wag, sy gryp hom aan die hand – sy glo dat daar dalk ‘n kans is dat hy dit nie gedoen het nie
Crystal en haar pa het Kevin begin soek, maar het nie sy adres gehad nie. Verduidelik die TWEE plekke waar hulle wel sy adres kon kry?
Wie het by die worsbroodjiestalletjie gewerk?
‘n Man met Rastalokke werk agter die toonbank
Watter bynaam het hy vir Crystal gegee?
“Sweet lips
Die Rastaman was eers bekommerd dat Crystal moontlik ‘n polisievrou is, maar besluit toe dat dit nie moontlik is nie. Gee die DRIE redes waarom hy glo dat sy nie ‘n polisievrou kan wees nie.
Wat is Kevin-hulle se adres?
Merry Mews - nommer 22
Hoe het Crystal geweet by watter deur om te gaan klop? .
Sy het sommer by die eerste deur geklop, ‘n ou tannie het gesê Kevin-hulle bly in nommer 22
Wie het nommer 22 se deur oopgemaak?
Rico – Kevin se boetie
Wie het Crystal eers gedink het die deur oopgemaak?
Sy het gedog dit was Kevin