Vektore Flashcards

(9 cards)

1
Q

Q1 : Wat is ‘n vektor

A

‘n fisiese hoeveelheid met grootte én rigting

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Q2 : Noem twee voorbeelde van vektore

A

Snelheid en krag

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Q3 : Wat is ‘n skalaar

A

‘n fisiese hoeveelheid met net grootte (geen rigting)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Q4 : Gee voorbeelde van skalare

A

Tyd

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Q5 : Hoe kry jy die resulterende vektor as twee vektore in dieselfde rigting lê

A

Tel hul groottes bymekaar

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Q6 : Hoe kry jy die resulterende vektor as twee vektore in teenoorgestelde rigtings lê

A

Trek die kleiner vektor van die groter een af; rigting gaan na die sterker vektor

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Q7 : Wat beteken dit as ‘n voorwerp in ewewig is

A

Die resulterende krag op die voorwerp is nul

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Q8 : Watter voorwaarde geld vir ewewig in 1D

A

Som van kragte links = som van kragte regs

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Q9 : Wat gebeur as die resulterende krag nie nul is nie

A

Die voorwerp versnel in die rigting van die resulterende krag

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly