Boom
Boompie
Koning
Koninkie
Draak
Drakie
Vark
Varkie
Wol
Wolletjie
Brief
Briefie
Boeke
Boekies
Doring
Dorinkie
By
Bytjie
Foto
Foto’tjie
Kombi
Kombi’tjie
Tafels
Tafeltjies
Uitvinding
Uitvindinkie
Onderhoud
Onderhoudjie
Gholfballe
Gholfballetjies
Baadjie
Baadjietjie
Ligte
Liggies
Voël Voëls
Voëltjie Voëltjies
Medalje
Medaljes
Skadu (shadow)
Skadu’tjie
Vel (skin)
Velletjie
Pad (road)
Paadjie
Soen
Soentjie
Muur
Muurtjie