Verkleinwoord van blad
Blaadjie
Verkleinwoord van gat
Gaatjie
Verkleinwoord van nooi
Nooientjie
Verkleinwoord van pad
Paadjie
Verkleinwoord van spel
Speletjie
Verkleinwoord van vat
Vaatjie
Verkleinwoord van wa
Waentjie
Verkleinwoord of a word with a short vowel ending in k, p, g, s
Kop - koppie
Bek - bekkie
Rug - ruggie
Kas - kassie
Verkleinwoord of a word with a short vowel ending in n
Man - mannetjie
Son - sonnetjie
Pen - pennetjie
Verkleinwoord of a word with double vowels / 2 syllables ending in r
Vloer - vloertjie
Venster - venstertjie
Motor - motortjie
Suster - sustertjie
Verkleinwoord of a word with twin vowels
Aap - apie
Rook - rokie
Neef - nefie
Verkleinwoord of a word with a long vowel ending in n
Boon - boontjie
Tuin - tuintjie
Skoen - skoentjie
Verkleinwoord of a word ending in t
Kat - katjie
Boot - bootjie
Present - presentjie
Verkleinwoord of a word with double vowels or consonants
Neus - neusie
Broek - broekie
Vurk - vurkie
Verkleinwoord of a word with a short vowel ending in l
Bal - balletjie
Vel - velletjie
Rol - rolletjie
Verkleinwoord of a word ending in d
Hoed - hoedjie
Mond - mondjie
Potlood - potloodjie
Verkleinwoord of a word with a short vowel ending in m
Kam - kammetjie
Som - sommetjie
Rem - remmetjie
Verkleinwoord of a word with double vowels / 2 syllables ending in l
Stoel - stoeltjie
Tafel - tafeltjie
Rondawel - rondaweltjie
Verkleinwoord of a word with 1 syllable ending in ing, ang, ong
Ring - ringetjie
Slang - slangetjie
Long - longetjie
Verkleinwoord of a word with a short vowel ending in r
Kar - karretjie
Ster - sterretjie
Nar - narretjie
Verkleinwoord of a word with a long vowel / double consonant / 2 or more syllables ending in m
Boom - boompie
Besem - besempie
Arm - armpie
Skelm - skelmpie
Bruidegom - bruidegompie
Verkleinwoord of a word with 2 or 3 syllables ending in ing
Koning - koninkie
Heining - heininkie
Garing - garinkie
Tekening - tekeninkie
Verskoning - verskoninkie
Verkleinwoord of a word ending in ie
Mandjie - mandjietjie
Horlosie - horlosietjie
Vakansie - vakansietjie
Meisie - meisietjie
Verkleinwoord of a word ending in an emphasized short vowel
Ma - ma’tjie
Plato - plato’tjie
Hoera - hoera’tjie
Safari - safari’tjie