William speel met die hond.
William het met die hond gespeel.
Derek skryf in sy boek.
Derek het in sy boek geskryf.
Angeles maak sy potloot skerp.
angle het sy potloot skerp GEMAAK.
Meneer Swart dra n das.
Meneer Swart het n das GEDRA.
Sarah blaas haar neus.
Sarah het haar neus GEBLAAS.
Ouma was haar hare.
Ouma het haar hare GEWAS.
Pa werk in die tuin.
Pa het in die tuin gewerk.
Piet Koop n nuwe liniaal.
Piet het n nuwe liniaal GEKOOP.
Andrew swem in die swembad.
Andrew het in die swembad GESWEM.
Ma en Pa lees die koerant.
Ma en Pa het die koerant gelees.
Die baba huil.
Die baba het gehuil.
Oom Gert loop werk toe.
Oom Gert het werk toe GELOOP.