Dit is n mooi dag
Dit was n mooi dag
Ons doen ons werk
Ons het ons werk gedoen
Hy eet sy brood
Hy het sy brood geëet
Sy trek haar rok aan
Sy het haar rok aangetrek
Ek maak die venster toe
Ek het die venster toegemaak
My broer eet sy kos op
My broer het sy kos opgeëet
Die kind sny sy hand
Die kind het sy hand gesny
Jessica maak die deur oop
Jessica het die deur oopgemaak
Hy spring oor die muur
Hy het oor die muur gespring
Hy goei die bal in die lug op
Hy het die bal in die lug opgegooi
Die man is siek
Die man was siek