eiers
broeisel
skepe
vloot
wasgoed
bondel
vrugtebome
boord
brood
baksel
bye,springkane
swerm
woonstelle
blok
berge
reeks
sing vir n gehoor
koor
visse
skool
koppies, perings en borde is
breekgoed
lakens, komberse en slope is
beddegoed
koffie, tee en suiker is
kruideniersware
n klomp mense bymekaar is n
skare
hoenders, eende, ganse en kalkoene is
pluimvee
mense vat na n wedstryd kyk is
toeskouers
mense wat aan dieselfde toekerk behoort is n
gemeente
koffers en pakkies noem ons
bagasie
al die onderwysers by die skool is die
personeel
penne en potloode is
skryfbehoeftes