Hoekom moet ons fiks bly?
Noem 3 voordele van fiksheid
Hoe lank is ‘n fiksheidsprogram?
30 minute
Waaruit bestaan ‘n fiksheidsprogram?
Watse oefeninge doen mens om af te warm
Strekoefeninge
Watse voordele hou ‘n fiksheidsprogram in?
Wat is die term vir wanneer jou hartspiere en longe meer gewoond raak aan die oefeninge en jy dan die oefeninge langer en met minder inspanning kan doen.
Spieruithouvermoë
Wat is spieruithouvermoë?
Soos wat jou hartspiere en longe meer gewoond raak aan die oefeninge, sal jy die oefeninge langer en met minder inspanning kan doen.