Sterre met meer as tien keer die massa van die son, sal
Vergroot en rooi word.
Dan sal dit ontplof en staan as
‘n supernova bekend;
Dit gloei vir ‘n paar dae
helderder as enigiets anders in die lug.
Vergelyking tussen die leeftyd van sterre en mense.
Stere en mense deel dieselfde fases in hul lewe.
Daarna kan dit of
‘n baie digte neutronster of swart gat vorm.
Protoster
AKTIWITEIT 1.
Fetus
Kernfusie
PLANEET AARDE EN DIE RUIMTE
Hoofreeks ster Rool superreus
Babajare tot volwassenheid
Middeljare
Praktiese opdrag by die huis:
Bestudering van sterre tydens ‘n wolklose nag.
Die kleur van die sterre.
Die grootte van die stere.
Die helderheid van die sterre.
Of die sterre vonkel.
Bestudeer die sterre op ‘n wolklose nag.
Jy kan ‘n verkyker of teleskoop ook gebruik indien dit beskikbaar is.
Kyk of jy enige nebulas kan waarneem.
wit dwerg/swartgat
Bejaard/dood
(Op ‘n maanlose nag, kyk uit vir die Orion Nebula (die naaste nebula aan ons) onder Orion se gordel.
Jou oog sien dit as
‘n klein, vae plek.
Maar dit is
‘n uitgestrekte gebied van stervorming.