Dit is ń smal groen gordel in die middel van ń reuse woestyn
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q
9 antw
A
Sonder die Nylrivier sou Antieke Egipte nooit so ń seksesvolle land gewees het nie
Nylrivier is die lewensbloed van Antieke Egipte
Die meeste van die stede was naby riviere ;dus was daar water vir die mense se plase
Die eerste mense wat in Egipte kom woon het,het hulle sowat 5 000jaar gelede op die noordelike oewer van die Nyl gevestig
Die grond langs die Nyl was baie vrugbaar vir hulle gesaaides
Jaarliks het dit op die berge van Oos-Afrika gesneeu,wanneer die sneeu gesmelt het het die water vinnig in die rivier afgevloei wat dan oorstrooming veroorsaak het
Die oorstroomings het ryk,vars grond op die land uitgestoot
Gars en graansoorte is gesaai
Mense het ook in die rivier vis gevang met spiese en nette ,en het die vars water gebruik om te drink en te bad