Wat is ekskresie?
Uitskei van afvalstowwe
Wat is sekresie?
Afskei van bruikbare stowwe
Wat is afvalstowwe?
Produk van metabolisme
Wat is metabolisme?
Alle chemiese reaksies in die liggaam
Wat is die funksie van ensieme?
Beheer alle chemiese reaksies in die liggaam
Waardeur word biologiese reaksies beheer?
Deur hormone
Wat is homeostase?
Handhawing van ‘n konstante interne omgewing
Watter twee stowwe se konsentrasie moet konstant gereguleer word?
Bloed en weefselvloeistof