Ekskresie > Die ureter > Flashcards
Wat bevat die wande van die ureter?
Gladde spiere
Waarvoor is die gladde spiere verantwoordelik in die ureter?
Peristalse
Wat is peristalse?
Sametrekkings van gladde spiere
Wat is die funksie van peristalse?
Beweeg die urine na die blaas