Wat is antonieme?
Twee woorde met teenoorgestelde betekenisse.
klein
groot
gewen
verloor
reg
verkeerd
slim
dom
raak
mis
netjies
onnet
soet
bitter
vars water
brak water
geleerd
ongeleerd
dowwe lig
helder lig
stil straat
besige straat
styf
slap
gladde vel
skurwe vel
stukkend
heel
volop
skaars
vraag
antwoord
oorlog
vrede
bedags
snags
oggend
aand
stadig
vinnig
buite
binne
vriend
vyand
dun (boek)
dik