Wat is ‘n belegging?
Inverstering of spaar van geld om beter opbrengste te lewer
Beskryf kortliks/ verduidelik/ bespreek die funksies van die JSE
Ondersoek ‘n verskeidenheid beskikbare besigheidssbeleggingsgeleenthede
Aandele
Skuldbriewe
Effekte
Effektetrusts
Beskryf kortliks/ verduidelik/ noem/ beskryf/ bespreek die volgende faktore wat in ag geneem moet word wanneer beleggingsbesluote geneem word
Verduidelik/ Bespreek die verskeie tipes beleggingsgeleenthede
Verduidelik/Bespreek/Analiseer/Evalueer die volgende beleggingsvorme
Regering/ RSA Retailbonds
+
Rentekoerse is markverwant en lok meer beleggers.
Rente is gewoonlik hoër as op vaste deposito’s.
Geen koste is betaalbaar op hierdie soort belegging.
-
Kleinhandeleffekte is nie vrylik oordraagbaar tussen beleggers nie.
Beleggers moet ouer as 18 jr oud, wat jongmense ontmoedig om te belê.
Boetes word gehef op vroeë onttrekkings, as die belegging minder as 12 maande oud is.
Effektetrusts
+
‘n Klein bedrag kan per maand belê word (R100-R500).
Maklik om in kontant te omskep wanneer belegger geld benodig.
Opbrengs klop gewoonlik inflasie op die medium/ lang termyn.
-
Aandeelpryse mag fluktueer en nie net styg nie.
Nie goeie korttermynbelegging nie.
Nie goeie belegging vir persone wat risiko wil vermy nie.
Aandele
+
Kan vrylik verhandel word op die JSE.
Aandeelhouers het beperkte aanspreeklikheif vir die maatskappy se skuld.
Beleggings in aandele bied beskerming teen inflasie.
-
Aandeelhouers kan minder of geen dividende ontvang as die maatskappy se wins laag is.
Maatskappye is nie verplig om dividende aan aandeelhouers te betaal nie.
Risiko kan hoog wees, want belegging kan verlore gaan indien die maatskappy gelikwideer word.
Vaste depositos
+
Rente word verdien teen ‘n vaste koers, ongeag die ekonomiese klimaat.
Beleggingstydperk kan oor kort/medium/langtermyn strek.
Beleggers kan kies watter beleggingsperiode hulle die beste pas.
-
Kan nie geld onttrek voor einde van die termyn nie.
Opbrengs mag nie die effek van inflasie uitpresteer nie.
Laer opbrengs as ander beleggings.
Identifiseer die volgende tipes/ soorte aandele van uit gegewe scenarios
Gewone aandele
Regte van gewone aandeelhouers
Aandeelhouers het die reg om:
-te stem by die algemene jaarvergadering.
-tussentydseverslae en jaarverslae te ontvang.
-die AJV by te woon om ingelog te word you oor die maatskappy se prestasie.
Voorkeuraandele
Regte van voorkeuraandeelhouers
Aandeelhouers het die reg;
-om dividende te ontvang, ongeag hoeveel wins gemaak word.
-op ‘n vatse opbrengskoers/dividend te ontvang.
-om eerste betaal te word op dividende.
Stigtersaandele
-uitgereik aan die stigters en inkorporeerders van die maatskappy.
-hulle ontvang dividende nadat alle ander aandeelhouers betaal is.
GEEN REGTE
Bonusaandele
-betaling in die vorm van aandele aan aandeelhouers.
-uitgereik as vergoeding vir onbetaalde dividende.
-aandeelhouers sal meer aandele besit en meer dividende in die toekoms ontvang.
GEEN REGTE
Noem/Beskryf kortliks/Verduidelik/Bespreek soorte voorkeuraandele
Kumulatiewe voorkeuraandele;
-Aandeelhouers word vergoed vir dividende wat nie betaal is nie toe winste te laag was om dividende te verklaar . -Aandeelhouers ontvang dividende wat nie voorheen uitbetaal is nie .
Nie - kumulatiewe voorkeuraandele; -Aandeelhouers word nie vergoed vir vorige dividende wat nie uitbetaal is toe winste laag was nie .
Deelnemende voorkeuraandele ;
Nie - deelnemende voorkeuraandele / Gewone voorkeuraandele ;
Aflosbare voorkeuraandele;
-Aandele kan teruggekoop word , as ‘ n opsie van die maatskappy wat aandele uitgereik het , teen ‘ n vaste prys op ‘ n spesifieke datum .
Nie - aflosbare voorkeuraandele;
-Aandele word slegs teruggekoop wanneer die maatskappy om ander redes as bankrotskap sluit .
Omskepbare voorkeuraandele;
- Aandele kan omskep word in ‘ n voorafbepaalde aantal gewone aandele op ‘ n datum wat vasgestel is toe die voorkeuraandele uitgereik is .
Nie - omskepbare voorkeuraandele;
-Aandele kan nie omskep word in gewone aandele nie .
Beskryf kortliks/Noem die regte van gewone- en aandeelhouers
Gewone aandele;
Voorkeuraandele;
Identifiseer soorte voorkeuraandele uit gegewe scenario’s of stellings
Katte Naai Die Nuwe Aap Ook Nie
Definieer/Verduidelik die betekenis van skuldbriewe, dividende, kapitaalwins, enkelvoudige rente en saamgestelde rente.
Skuldbriewe;
Dividende;
Kapitaalwins :
Enkelvoudige rente :
Saamgestelde rente;
Onderskei tussen enkelvoudige en saamgestelde rente
Enkelvoudig;
Saamgesteld;
Bereken enkelvoudige en saamgestelde rente
E;
A= P x r x t
S;
A= P(1+i)
Mag soos wiskunde uitwerk
P- oorspronklike bedrag
R- rentekoers
T- tydperk
Bereken opbrengskoers
(Opbrengs/beleggingsbedrag) x 100