Versekering
Is ‘n kontrak tussen ‘n persoon/onderneming/versekerde wat versekeringsdekking benodig en die versekeringsmaatskappy/versekeraar wat die finansiële risiko dra.
Nie-verpligte versekering
Is vrywillig; die versekerde het ‘n keuse om ‘n versekreingskontrak aan te gaan
Word nie vereis nie, kan individue en besighede beskerm.
Versekeringskonsepte