Hoofstuk 1
Selle
—>
Wat is n sel?
Dis die basiese strukturele,funksionele en biologiese eenheid waaruit die liggaame van lewende organismes bestaan.
Wat is sitologie(studie van selle)?
Gedeelte van lewenswetenskap wat te doen het met die studie van selle in terme van struktuur,funksie en chemie.
Wat word die instrument genoem wat gebruik word om die bou van selle waar te neem?
🔬mikroskoop🔬
Benoem die volgende 3 byskrifte van die nukleus van diersel.
1.Nukleumembraan
2.Nukleolus
3.Nukleoplasma
Noem die 2 byskrifte van die Vakuool.
Hoofstuk 2
Voeding en spysvertering
—>
Noem die 3 speekselkliere?
4 redes waarom jy moet eet?
Wat is die volgorde van voeding? 5 bullets
Siektes🤧
➡️
Wanvoeding.
Noem 4 omstandighede waar ondervoeding voorkom?
Oorvoeding[Vetsug]
Gee die defenisie.
Dis wanneer n persoon te veel van voedingstowwe(kos) inneem
Diarree.
Gee die 1.oorsake
2.simptome
3.behandeling
~Oorsake:deur infeksies van bakterieë en virusse.
~simptome:groot hoeveelhede waterige feses word uitgeskei wat dehidrasie veroorsaak.
~behandeling:verlore vloeistowwe en voedingstowwe kan met n drip vervang word. Antibiotika om bakterieë dood te maak.