Drie groepe klanke:
1☆ vokale of klinkers
● bv. a;e;i;o;u
● ie;eu;oe (die seun soen)
2☆ konsonante
● al die ander letters in die alfabet
3☆ diftonge(twee klanke wat hoor nie sien nie)
● bv. aai;ou;ei;y;eeu;oi;ooi;oei
Manier van vorming van konsonante [1-5]
1☆ Eksplosiewe klanke
● pop bas kar berge
2☆ Frikatiewe klanke
● fiets voël soen zoem gryp sjarmant
3☆ Nasale klanke(m;n;ng)
Man nog ring
4☆ Laterale klanke (L)
Lag
TRiller (r)
Rooi
Opsomming van klankleer
Eksplosiewe:
P B T D K G(berge)
Frikatiewe:
F V S Z G(geel) Sj W
Nasale:
M N ng
Laterale:
L
Triller:
R