Ons moet weet bywoorde van ….. en …..
Tyd en plek
In die oggend
Soggens
In die middag
Middae
In die aand
Saans
In die nag
Snags
In die dag
Bedags
Elke dag
Daagliks
Elke week
Weekliks
Elke maandag
Maandeliks
Elke jaar
Jaarliks
Hierdie dag
Vandag
Die vorige dag
Gister
Die volgende dag
Môre
By die huis
Tuis
Binne
Binnekant
Buite
Buitekant
Op hierdie plek
Hier
Op daardie plek
Daar