Watter soort sinne is die volgende:
Gaan weg!
Bevelsin
Watter soort sinne is die volgende:
Grace hou van Cinderella Story.
Stelsin
Watter soort sinne is die volgende:
Hoekom het Madison altyd gelag?
Vraagsin
Watter soort sinne is die volgende:
Sjoe, dis warm!
Uitroepsin
Watter soort sinne is die volgende:
Jy is mal!
Uitroepsin
Watter soort sinne is die volgende:
Wie is jou gunsteling Harry Potter karakter?
Vraagsin
Watter soort sinne is die volgende:
Piesangs is vreemd.
Stelsin
Watter soort sinne is die volgende:
Druk die mier asseblief.
Bevelsin