Afrikaans > Chapter 13 > Flashcards
Hoekom is hierdie windpomp so belangrik vir ouma?
Dit was die plek waar sy oupa vir of sy ouma gevra het om met hom te trou.
Wat doen ouma op die windpomp toe Luan by haar sit?
Ouma het oupa se as gegooi.