Noem drie snaakse foto’s wat Luan en Lana van Delores geneem het.
Hulle neem foto’s van Delores met ‘n sonbril en ‘n pet op haar kop, met ‘n kamera op haar nek en met ‘n fietsry-helm op haar kop.
Noem twee redes waarom Lana ‘n sosialeprofiel vir Delores gemaak het.
Dis pret en dis ‘n wonderlike maniere om mense bewus te maak van hoe sleg diere behandel word.