Wat sal j stoor in n char?
Net enkel karakters
char a = ‘a’;
Jy kan ook unicode gebruik hoe sal dit lyk?
char a = ‘\u0045’;
Is String n primitive type?
Nee, dit is n aparte klas
Wat is operator? En n operand?
Operators is spesifieke simbole wat spesifieke operations verrih met operands (operands is dan by veranderlikes). Operators is ‘+’, ‘-‘ ens.
Wat is die modulus operator?
% - gee jou die res waarde
So int a = 5%3 = 2
result–;
result = result - 1;
result +=2;
result = result + 2;