Wat is n Immutable Class, in eenvoudige terme?
Jy doen basies alles uit die constructor uit. Geen setters nie. Selfs wannee jy data uit die klas uit laat vloei, en dit is verwysings tipes, return jy kopiee daarvan, sodat jy nooit toegang gee aan die oorspronklike data nie
4 Core strategies om n immutable klas te skep?