Noem die 7 primêre beginsels van goeie korporatiewe bestuur
Disipline
Deursigtigheid
Onafhanklike besluitneming
Aanspreeklikheid
Verantwoordelike bestuur
Eerlike optrede teenoor alle rolspelers
Sosiale verantwoordelikheid
Wat is korporatiewe bestuur
Die manier hoe ‘n besigheid bestuur moet word ten einde sy doelwitte te bereik maar steeds aan sosiale aanvaarbare norme en standaarde te voldoen