Ouditering Flashcards

(2 cards)

1
Q

Noem en beskryf die 3 menings wat ‘n ouditeur kan gee

A

Ongunstige mening- Rekeningkundige beginsels is nie/ verkeerd toegepas

Gekwalifiseerde mening- Daar is ‘n wanvoorstelling in die state bv. ‘n verkeerde bedrag iewers
Ongekwalifiseerde mening- Alle state is korrek

Mening weerhou- Ouditeur spreek geen mening uit omdat nie alle inligting van die kliënt ontvang is nie of enige ander beperking

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat is die 5 partye wat sal belang stel in die eksterne ouditeursverslag

A

Eienaars/ aandeelhouers
Die staat
Voornemende beleggers
Krediteure
Finansiële instellings

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly