Hoe groet mens iemand in die oggend?
Goeiemôre
Hoe groet mens iemand in die middag?
Goeiemiddag
Hoe groet mens iemand in die aand?
Goeienaand
Hoe groet mens iemand wanneer jy gaan slaap?
Goeienag
Hoe groet mens iemand wanneer een van julle vertrek?
Totsiens
Vertaal na Afrikaans:
How are you?
Hoe gaan dit?
Vertaal na Afrikaans:
eight o’ clock
agtuur
Vertaal na Afrikaans:
Monday morning
Maandagoggend