Afrikaans Gr5 Loggenberg > Versamelname > Flashcards
Watter woord is die versamelnaam in “‘n string krale”?
string
Wat noem mens ‘n klomp leeus?
‘n trop
Wat noem mens ‘n klomp bye?
‘n swerm
Wat noem mens ‘n klomp visse?
‘n skool