Doppler-effek
verandering in frekwensie (of toonhoogte) van die klank waargeneem deur ‘n luisteraar is omda die klankbron en die luisteraar verskillende snelhede relatief tot die medium waarin die klank voortgeplant word, het.
Amplitude
maksimum verplasing van deeltjies vanaf hulle rusposisie
Golflengte
afstand tussen twee opeenvolgende punte
Frekwensie
aantal voltooide golwe wat verby ‘n spesifieke punt beweeg per sekonde
Wanneer ‘n motor ‘n luisteraar nader
Toepassing van die Doppler-effek
Rooiverskuiwing
Blouverskuiwing
Hubble se wet
die verhouding van die spoed van ‘n sterrestelsel tot die afstand vanaf ons
- hoe verder die sterrestelsel is, hoe vinniger beweeg dit weg