Elektriese lading
aanduiding vd aantal deeltjies wat op voorwerp is of in geleier vloei
Elektriese stroom
tempo van vloei van lading
Potensiaalverskil
arbeid wat per eenheidslading verrig word om positiewe lading van een ount na ander te laat beweeg tussen twee punte in geleier (V)
Weerstand
weerstand v geleier is verhouding vd potensiaalverskil oor ente vd geleier en stroom in geleier
Konvensionele stroom
stroom van positiewe pool vd battery deur die stroombaan na die negatiewe pool vd battery - gelykstroom
Ohm se Wet
Potensiaalverskil oor ‘n geleier is direk eweredig aan die stroom in die geleier by konstante temperatuur
Drywing
tempo waarteen arbeid verrrig of energie verbruik word
Faktore wat die weerstand van ‘n draadgeleier beinvloed
Weerstand (serie)
Stroom (serie)
Potensiaalverskil (serie)
Weerstand (parallel)
Stroom (parallel)
Potensiaalverskil (parallel)
emk
energie wat benodig word om elektriese lading deur stroombaan te beweeg
- potensiaalverskil wanneer battery geen stroom lewer nie
Hoe beinvloed interne weestand potensiaalverskil vd battery
Kortsluiting