‘n Soetrissie- rooi stippe
Metafoor= die spinnekoppie se voorkoms word vergelyk met rooi soetrissie.
Sneloor my boek op agt wimpertjies
‘wimpertjies’- verkleinword- beklemtoon hoe klein die spinnekoppie is.
Spinnekoppe se bene lyk soos wimpertjies- fyn haartjies
Ongehindered duer die wind
Die spinnekoppe beweeg sonder dat iemand hom keer of pla.
Amper-nie raak ek hom aan
Die spinnekoppie doog gedruk
en sien ‘n pienk smeerseltjie
Alliterasie van die ‘s’ klank beklemtoon dat die spinnekopppie dood is.
op die jammer papier
Personifikasie- die vertel vir ons hoe die spreker voel oor die spinnekoppie wat dood is.