Die app is uit die mou
‘n Geheim verklap.
Die bul by die horings pak
‘n Probleem direk probeer oplas.
As die kat weg is, is die muisbaas.
As die persoon in beheer nie daar is nie, doen ander wat hulle wil.
‘n Hond uit ‘n bos praat
Baie praat
‘n Uitjie knip
‘n rukkie slaap
‘n Druppel in die emmer
Dis net ‘n klein bietjie van hoeveel dit behoort te wees.
Kop in een mus wees
Stem saamoor iets
Hoog in die takkie wees
dronk wees
‘n skerp tong he
bitsig
Nie langs die selfde vuur sit nie
vylande wees