ń appeltjie met jou skil
ń moeilike saak met iemand bespreek
ń nuwe besem vee skoon
ń nuwe taak word dikwels met ywer aangepak
bo sy vuurmaakplek
meer as wat hy kan verstaan of doen
deur die blare
deurmekaar
eet met lang tande
hou nie van die kos nie
iets uit jou duim suig
storie opmaak
maak iemand die hoenders in
maak iemand kwaad
slaap soos ń klip
slaap baie vas
staan met ń bek vol tande
weet nie wat om to sê nie
voor op die wa wees
opdringerig