slaan ______ die brand
aan
maak _____ die kant
aan
raak _____ die slaap
aan
verloof ______
aan
verslaaf _____
aan
behoort _____
aan
neem deel _____
aan
hand _____hand
aan
getroud _____
met
_____ opset
met
____ vakansie
met
verskil ____ iemand
met
_____ behulp van
met
_____ dagbreek
met
praat _____
met
doen _____
met
aard _____
na
_____ skool
na
sien uit _____
na
smaak _____
na
soek ______
na
luister ______
na
vertrek _____
na
jaloers _____
op