Ons het die motor vir ‘n appel en ‘n ui gekoop
We bought it for a song. Cheap.
Die appel val nie ver van die boom nie
Like father, like son
Like mother, like daughter
Die kool is die sous nie werd nie
Its not worth the trouble
Met spek skiet
To lie
‘n sak sout saam met iemand opeet.
To endure hardship with someone
Botter kan nie smelt in sy mond smelt nie.
Butter won’t melt in his mouth.
To pretend to be innocent.
So vet soos ‘n vark
As fat as a pig
So soet soos stroop
Sweet.
Being very good.
Well behaved.
Drink soos ‘n vis
Too drink like a fish/ too much.