Appel
Appels
Vlag
Vlae
Bad
Baddens
Vlooi
Vlooie
Viool
Viole
Gevaar
Gevare
Vark
Varke
Hartklop
Hartkloppe
Bos
Bosse
Verleentheid (embarrasment)
Verleenthede
Straf
Strawe
Skilpad
Skilpaaie
Sleutelgat
Sleutelgate
Wynglas
Wynglase
Verjaarsdagkoek
Verjaarsdagkoeke
Oom
Ooms
Druif
Druiwe
Posbus
Posbusse
Oog
Oë
Appelkoos
Appelkosse
Nooi
Nooiens
Fee
Feë
Spreeu
Spreeus
Lepel
Lepels